From: Gerhard Steyn Subject: Jacana Kevlar 2x hull
Message Body: Hallo Albert – hoop alles wel met jou. Kan jy assbelief vir my ‘n kwotasie stuur op die Jacana Kevlar 2x hulle en deck – dis die ligte model (10.5kg?) Foot pedals. Geen pomp – sal my die insit. Wil die boot graag he vir Vis – het verlede jaar my Velox Attack gebruik en baaaaaie onstabiel gevoel. Beste daar! Gerhard Steyn
— This e-mail was sent from a contact form on Knysna Racing
Your email address will not be published. Required fields are marked *
Comment *
Name *
Email *
Website
Save my name, email, and website in this browser for the next time I comment.